Dr Willie Conradie – Pretoria

Ek is ‘n algemene praktisyn in Pretoria wat ook verskeie kosmetiese prosedures in my spreekkamers doen en ek het gister ‘n pasient van 75 jaar oud gesien met die mees ongelooflike vel wat ek in jare gesien het.  By navraag het sy aangedui dat sy van julle produkte gebruik.

(Die rome wat ek XXXX in my praktisyn gebruik is ongelooflike duur en ek is nie regtig oortuig dat dit so goed werk nie, en dit bevat dan ook skadelike chemikalie.)